Sagte veelkleurige plastiek boek met eenvoudige vissie vertelling in Afrikaans of lees net die prente. Ideaal vir klein vingertjies om in die water te voel en ogies gaan hou van die helder kleure terwyl hulle plas!
Vissie is lief om in die water te speel en te plas – net soos jy klein lyfie!
R100,00
Sagte veelkleurige plastiek boek met eenvoudige vissie vertelling in Afrikaans of lees net die prente. Ideaal vir klein vingertjies om in die water te voel en ogies gaan hou van die helder kleure terwyl hulle plas!
| Dimensions | 15 × 15 cm |
|---|---|
| Book Type | Fiction |
| Format | Soft cover |
| Size A | A5 |
| Skills | Eye Hand Coordination, Fine Motor, Information, Listen, Reading, Sensory, Vocabulary |
| Language | Afrikaans |
| Age | 0-3 Years |
| Product type | Book |
Reviews
There are no reviews yet.