Kom bou jou troeteldier met 5 verskillende agtergronde en pas die herbruikbare gesigs dele in, om hul gesigte te voltooi of om bloot net pret te hê en te lag – skep nuwe grappies deur hulle gesigte te verander! (Bv. papegaai, goudvis, konyn, hamster. kat, muis ens.)

Reviews
There are no reviews yet.