Kom lees saam aan hierdie Dr. Seuss storie vol humor oor die dolste diere in die raarste rympies en lag saam vir die snaaksste stories waaraan hy ons bekendstel! Horton die olifant voel dis sy Olifants plig om die klein mensies te beskerm. Kom lag saam.

Reviews
There are no reviews yet.