Miesiemuis storieboeke help kinders om te verstaan dat ’n geskrewe woord ’n konsep bevat deurdat hulle die prentjie in die plek van die woord plak en dan saam met mamma kan lees omdat hulle die prente kan lees. Baie goeie pre-lees ontwikkeling, behou posisie op die lyntjie, links na regs oogbeweging te bevorder soos jy lees en in die proses ontdek jy ‘n prettige storie. Plakkers ingesluit. In hierdie boekie voel Miesiemuis een oggend skielik siek en die dr moet kom help.

Reviews
There are no reviews yet.