In hierdie boek ontdek ons wonderlike feite rondom plaasdiere. Vind meer uit oor donsige eendjies, oulike kuikens en al die plaaswerf maats. Leer hoe om ‘n model plaas te bou, ‘n wollerige skaap te maak en selfs hoe om ‘n lekker melkskommel te maak -want waar kom melk eintlik vandaan?

Reviews
There are no reviews yet.