Gebruik die flits kaartstelsel om meertaligheid te ontwikkel aangesien elke kaart ‘n foto van ‘n artikel het, en dan word die name in drie verskillende tale aangedui: Afrikaans, Engels en Zoeloe. Basiese kaarte begin met syfers, dae van die week, kleure, diere, liggaamsdele, familie en huis. Kom speel en leer saam. Fonetiese spelling word verskaf om te help met uitspraak

Reviews
There are no reviews yet.