Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

My eerste 100 woorde

Glans blaaie met helder prente rondom spesifieke temas.

R180,00

Of

Temas soos my lyf, die huis, eet- en drinkgoed, klere, vervoer, diere en speelgoed word in helder prente aangebied met benoemings in groter kleinletters vir insidentele lees of ontwikkeling van leesvaardighede. Kom ontdek saam.

Afmetings 29 × 22 cm
Tipe boek

Inligting

Formaat

Hardeband

Grootte

A4

Vaardighede

Lees, Luister, Spelling, Taal, Woordeskat

Taal

Afrikaans

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "My eerste 100 woorde"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.