Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

`n Onrustige katjie

Storieboek wat klein lesertjies leer om emosies te hanteer. Hierdie keer leer die katjie ons hoe om te ontspan en dat dit lekker is om te slaap.

R100,00

Of

Boekie wat klein lesertjies leer om emosies te hanteer. Hierdie keer leer die katjie ons hoe om te ontspan en dat dit lekker is om te slaap. Wenke oor hoe om stelselmatig rustig te raak na ‘n lang dag van speel en besig wees word gedeel. Hier word die kind bemagtig om met selfvertroue sy eie super kragte te ontdek – ook hoe om rustig te raak!

Afmetings 16 × 16 cm
Boek outeur

Audrey Bouquet. Geïllustreer Fabien Öckto Lambert

Tipe boek

Fiksie

Formaat

Hardeband

Grootte

A6

Vaardighede

Emosies, Taal, Luister, Morele Lesse, Lees, Redenasie, Spelling, Woordeskat

Taal

Afrikaans

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar, 9+ Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "`n Onrustige katjie"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.