Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

20 Legkaart stukke met voorwerpe wat bymekaar pas. Kom redeneer hieroor en kyk of jy weet wat pas by mekaar en hoekom?

Afmetings 20 × 14 cm
Vaardighede

Kreatiwiteit, Oog Hand Koördinasie, Fyn Motories, Taal, Redenasie, Woordeskat

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar

Materiaal

Karton

Wat is in die boks

Karton Legkaart Stukke

Fabrikaat/Reeks

Frank

Tipe produk

Speelgoed

Taal

Afrikaans

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Wat pas bymekaar?"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.