Aktiwiteit boek (10 bladsye) met verskeie aktiwiteite en inkleur opsies rondom die feetjie tema. Kol tot kol, 1-100 syfers, vind die verskille, ontsnap uit die doolhowe en vind die ooreenkoms van die vergrootglas prentjie. (Antwoorde agterin indien jy hulp nodig het)

Reviews
There are no reviews yet.