12 Verskillende dinosourus skelette – lukraak verskaf. Gereedskap vir opgrawing ingesluit sowel as ‘n plastiek voorbeeld van ‘n dinosourus. Opwindende projek van ‘n argeoloog wees en die liggaamsdele stukkie vir stukkie ontdek terwyl jy versigtig werk. Opwindende projek vir jong vingers!

Reviews
There are no reviews yet.