Engelse fonetiese flits kaarte wat die voor- en agter klank wat gehoor word in spelling en lees bekendstel aan die klein oortjies. Sien en sê! Dink jou eie uit en maak dit interessant! Engels eerste taal en kan gebruik word vir Engels as tweede taal.

Reviews
There are no reviews yet.