Handgemaakte seep is so spesiaal en verskaf baie genot en plesier. Die pakkie sluit seep, kleursel, essensiële olies, vorm en ‘n rits sak in om jou eie wetenskap projek te skep en te leer oor die lewe terwyl jy jou eie sepe geniet of as geskenke weggee! Daar is niks so spesiaal soos ‘n handgemaakte geskenk nie!

Reviews
There are no reviews yet.