9 Verskillende gekleurde sakke diamante, gom, pinset, diamant plaat pen en self klewende kaarte om mee te werk. Jonger kinders sal leiding nodig hê en groter kinders sal in staat wees om onafhanklik kreatief te wees en trots op hul eie prestasies te wees. Kom maak jou eie meermin!

Reviews
There are no reviews yet.