Diere habitatte as tema met agtergronde soos ‘n plaas, prehistoriese landskappe, woestyn oase en woude. Kom skep en herskep ‘n storie met 280+ herbruikbare plakkers teen een van die genoemde 5 agtergrondstoneel. Ontwikkel deur Melissa & Doug vir kreatiewe en opvoedkundige pret!

Reviews
There are no reviews yet.