In hierdie boek leer ken ons vir Lea met haar passie om diere te red, net soos haar ma, wat ‘n veearts is. In hierdie storie word sy gekonfronteer met ‘n paar probleme. As sy nie vir Hik, die hondjie wat sy gered het, kan maniere leer nie sal hulle vir hom nuwe eienaars moet soek. Sy en haar maatjies moet boonop help met die nuwe ratsheid kompetisie vir honde wat by die skool gehou word. Kom lees saam aan die honde avonture! Voor- en self lees.

Reviews
There are no reviews yet.