Kom wees kreatief deur ‘n grot-, ‘n boot- en see-, ‘n skuur- en ‘n sneeu woud-toneel vir die ‘Paw Patrol’ karakters te bou. 130 Herbruikbare plakkers kan gebruik word om verskillende kreatiewe tonele met glans bladsye te skep en jou eie stories te maak en te vertel. In ‘n netjiese boekformaat met wit bladsye om plakkers op te bêre. Ontwikkel in samewerking met die Amerikaanse Akademie vir Pediatrie deur Melissa & Doug

Reviews
There are no reviews yet.