Stories van Tippie en sy avonture inkorporeer die basiese klanke met konsonant kombinasies in sy stories vir lekker lees en oefen. Lekker verskeidenheid van Tippie en sy doen en late vir meer gevorderde lesers
In Vlak 3 van boeke 1 tot 10 word die basiese konsonant kombinasies in woorde in die eenvoudige leeslesse, in die volle reeks wat op mekaar volg ,gestimuleer
R800,00
Stories van Tippie en sy avonture inkorporeer die basiese klanke met konsonant kombinasies in sy stories vir lekker lees en oefen. Lekker verskeidenheid van Tippie en sy doen en late vir meer gevorderde lesers
| Dimensions | 21 × 13 cm |
|---|---|
| Book Author | José Palmer en Reinette Lombard |
| Book Type | Fiction |
| Format | Soft cover |
| Size A | A5 |
| Skills | Auditory Perception, Language, Listen, Reading, Spelling, Vocabulary |
| Language | Afrikaans |
| Age | 6-9 Years, 9+ Years |
| Product type | Book |
Reviews
There are no reviews yet.