Vertaalde werk uit Italiaans. Oorspronklik deur Fabian Negrin. Die fabel karakters word nuwe gedaantes gegee en gevoelens en eienskappe van al die rolspelers is nou anders? Die leser word uitgedaag om self te besluit.
Die bekende karakters van rooikappie, die wolf, die ouma en die jagter is bekend. Maar hierdie boek gaan dieper in die emosie van elk van die karakters in en laat jou dink, wonder en vrae vra
R150,00
Vertaalde werk uit Italiaans. Oorspronklik deur Fabian Negrin. Die fabel karakters word nuwe gedaantes gegee en gevoelens en eienskappe van al die rolspelers is nou anders? Die leser word uitgedaag om self te besluit.
| Dimensions | 25 × 19 cm |
|---|---|
| Book Author | Fabian Negrin |
| Book Type | Fiction |
| Format | Hard cover |
| Size A | A4 |
| Skills | Emotions, Humour, Language, Reading, Reasoning, Spelling, Vocabulary |
| Language | Afrikaans |
| Age | 6-9 Years, 9+ Years |
| Product type | Book |
Reviews
There are no reviews yet.