Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Alfabet Diere

Diere tema boek om te leer hoe om klanke te kan skryf, herken in hoof- en kleinletters

R60,00

Of

Ontdekking van klanke in ‘n diere-tema met hoof-en kleinletters, bevorder skrif en fyn motoriese vaardighede, pas klanke by hoe hulle lyk en klink en watter dier met daai klank begin. 280 Plakkers by vir ekstra genot

Afmetings 23 × 17 cm
Tipe boek

Aktiwiteite

Formaat

Sagteband

Grootte

A5

Vaardighede

Ouditiewe Persepsie, Fyn Motories, Taal, Lateraliteit, Pen-beheer, Lees, Spelling, Woordeskat

Taal

Afrikaans

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Alfabet Diere"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.