Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

My eerste boek oor diere

Aktiwiteit boek met plakkers, syfers, kleure, rigting en woorde rondom diere.

R100,00

Of

Aktiwiteit boek met plakkers rondom diere as tema, met raaisels, aktiwiteite, woorde, klanke, rigting en speletjies om slim te maak.

Afmetings 25 × 22 cm
Boek outeur

Angels Navarro. Geïllustreer Laura Prim

Tipe boek

Aktiwiteite

Formaat

Sagteband

Grootte

A5

Vaardighede

Kreatiwiteit, Lateraliteit, Oog Hand Koördinasie, Pen Beheer, Redenasie, Spelling, Taal, Visuele Persepsie, Woordeskat

Taal

Afrikaans

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar, 9+ Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "My eerste boek oor diere"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.